11 1 1 1

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

“I am writing this letter in appreciation of your good support towards our goals at GROW project.  We as Grow project will benefit a lot from your support. We are looking forward to have a good relation with your business.  May God bless you, thank you again.” Richard Sithole

“I feel GROW as a West Coast emotional community dictionary! For I have learnt the meaning of success & discipline! To set a good example in society! I can’t wait to find out more!” Belson Malunga

“As a member of GROW Project since from beginning of this project with Sonja we had worked together as a group also Club Mykonos was taking party as a very big sponsor to the group.  We worked hard. So I give all my priority and thanks together with pray to Club Mykonos W/C Com. Because is still helping us otherwise one of the days we will be better and rich sponsored by Mykonos. God bless you for your time with GROW project. Keep on empower us as Group with Sonja.” (Kenneth)

 “The Grow Project is gulde geleentheid om nuwe dinge te leer en om mense te ontmoet.  In ‘n kort tydjie het ek baie dinge geleer en van die vriendelikste mense ontmoet. Jy leer om goed met jou hande te maak en dit is baie lekker.  ‘n Spesiale dankie aan Club Mykonos/WC Com vir al die donasies en dankie aan Sonja die “founder”. Esmerelda

“Dis wonderlik hoe Grow gegroei het vanaf Nov.’07 tot nou. Sonja het soveel idees vorentoe om ons gemeenskap positief te verbeter.  Grow gaan nou ook nou saamwerk met gestremdes en was dit my droom on die afdeling te help groei aangesien ek self in so posisie is. Dankie Club Mykonos/W/C Com vir julle hulp en omgee in GROW.” Isabel

“Die GROW Project beteken die wereld vir my. Sonja die stigter van die Grow Project is die beste. Sy help oral waar sy kan en sy wil net almal gelukkig maak.  Sy leer jou hoe om op jou eie ver te kom in die lewe. Al die goed wat ek al geleer het maak dit net nog lekkerder & opwindend. Ek was nog nooit so gelukkig by ‘n werk soos die een nie. Ek wil net dankie se vir Club Mykonos/WC Com vir die donasies. Hulle sal nie weet hoe baie dit vir ons. Dit wys net dat Club Mykonos omgee vir ander. Baie dankie.” Daleen Samuels

“Baie dankie vir Club Mykonos/WC Com wat ons plek laat groei het.  Was dit nie vir julle nie was ons nou klein maar baie dankie vir julle liefde wat julle geskenk het.  Sonja baie dankie vir u liefde en wat Sonja vir my gedoen het.  Sonja laat my lag, huil sy is soos ‘n ma vir my en sy het ‘n goeie hart ek is mal oor haar en life vir haar. Baie dankie Sonja.” Simone Wyman

“Growing up projek gee vir my inspirasie in my lewe. Sonja is vir my ‘n goeie rol model. Ek het baie mense ontmoet en ons werk almal lekker saam. Ons verstaan mekaar. Ek wil net baie dankie se vir Sonja vir die geleentheid wat sy my gegee het. Ek wil net dankie se vir Club Mykonos/WC Com vir die donasie.” Chaironisa